Tooway

Afrikaner

Orals maar agter

Voor digter se deur

Alles,                binne my hande

My hart se punt jou spies

 

Deur die painter se oog

in die kok se mond

Deur sanger se hoor

My neus betree geen broek breker tenoor

 

Val in die pad maar wag vir beter dae

Staan op, Sit neer, gaan weer

 

Vriendin, Vader, die son trek geen water

Kruip deur die verlede, Genoeg versoen vir my pad gedoen